Jan Bloukaas
Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer
Jan Bloukaas (gebore Jean Prieur du Plessis; 7 Oktober 1999 - 3 Desember 2024)[1] was 'n Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer.[3][4] Sy album Lewe word in 2019 vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekenning vir beste Afrikaanse popalbum genomineer.
Jan Bloukaas | |
---|---|
Geboortenaam | Jean Prieur du Plessis[1] |
Gebore | 7 Oktober 1999 |
Oorsprong | Monte Vista, Kaapstad, Suid-Afrika[2] |
Sterf | 3 Desember 2024 (op 25) |
Genres | Kletsrym[3][4] |
Beroep(e) | Musikant, kletsrymer |
Jare aktief | 2017–2024 |
Etikette | Inhoud Huis,[2] Universal Music |
Vroeë lewe en opvoeding
Du Plessis is op 7 Oktober 1999 gebore. Sy ouers was Roelof Daniel du Plessis en Ronel van Wyk.
Hy gaan skool by Laerskool De Tyger en matrikuleer aan die Hoërskool Tygerberg.[2]
Diskografie
Ateljeealbums
- 2018: Lewe
- 2019: The Party Starter
- 2023: Vreemdeling
- 2024: God kan
EP's
- 2017: Lassit
Enkelspelers
- 2017: "Kaas elke dag"[5]
- 2017: "Vakansie"
- 2018: "Desember"
- 2018: "Sterre brand"
- 2019: "Dans"
Persoonlike lewe
Breinkanker is in 2022 by Du Plessis gediagnoseer.[6][7][8][9][10][11][12] Hy sterf op 3 Desember 2024 daaraan.[5]
Verwysings
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekTegnologieSpesiaal:Onlangse wysigingsNew YorkAlgemene Databeskermingsregulasie (GDPR)RuslandInligtingstegnologieTrappe van vergelykingSeksWikipedia:GeselshoekieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieSeksposisieSwangerskapWikipedia:GebruikersportaalSonnestelselIsaac NewtonSuid-AfrikaTweede WêreldoorlogWikipedia:HulpNew JerseyCleopatra VIIPornhubVoornaamwoordNew OrleansWikipediaVergelykings (taalkunde)MiddelmisbruikSkildklierKategorie:Artikels met NDL-identifiseerdersWikipedia:OmtrentByvoeglike naamwoordApartheidPortland, OregonGetalKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersIntensiewe vormNatuurramp