Sjabloon:Wikivoyage

Toerisme-inligting oor Wikivoyage op Wikivoyage

Die onderstaande dokumentasie word nie vertoon wanneer die sjabloon geplaas word nie.
Doel

Plaas ’n uniforme skakel na ’n artikel op Wikivoyage.

Gebruik

Die sjabloon moet uitsluitlik onder die Eksterne skakels geplaas word. Voorbeelde:

  • {{wikivoyage}} - skakel na bladsy op Wikivoyage met dieselfde naam as die een
  • {{wikivoyage|Senegal}} - skakel na Wikivoyage se bladsy oor Senegal
  • {{wikivoyage|Senegal|Republiek van Senegal}} - ditto, maar wys die skakel as "Republiek van Senegal"