Ж

Cyrilliese letter Ж
Cyrilliese alfabet
АБВГҐДЂ
ЃЕЁЄЖЅЗ
ИІЇЙЈКЛ
ЉМНЊОПР
СТЋЌУЎФ
ХЦЧЏШЩЪ
ЫЬЭЮЯ  
Ou letters
ҀѸѠѺѾѢ 
ѤѦѪѨѬѮѰ
ѴѶѲ    

Ж (kleinletter: ж) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet. Dit word uitgespreek as /ʒ/ of /ʐ/, na gelang van die taal. Sy naam in die ou Cyrilliese alfabet was "zjiwjete" (живѣтє).