.be
.be is die Internettopvlakdomein vir België.
.be-domeinname word deur die Belgische Eenwording vir Internetdomeinregistratie (DNS Belgium) uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'be'.
Geskiedenis
Hierdie topvlakdomein vir België is sedert 1989 aktief, en is deur Pierre Verbaeten, professor van die departement rekenaarwetenskap van die Katolieke Universiteit Leuven geadministreer.In 2000 word hierdie taak deur DNS Belgium oorgeneem.
Sien ook
- Lys van Internettopvlakdomeine
- .nl, die topvlakdomein van Nederland.
- ISO 3166-2:BE
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal