.bi

.bi is die Internettopvlakdomein vir Burundi.

.bi-domeinname word deur NIC.BI uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'bi'.

Sien ook

Eksterne skakels