.er

.er is die Internettopvlakdomein vir Eritrea.

Omdat daar nie 'n registrateur is nie, is registrasie van subdomeine bykans onmoontlik.

Sien ook

Eksterne skakels