.hr
.hr is die topvlakdomein van Kroasië.
Die .hr-domeinname word deur CARNet (Croatian Academic and Research Network), wat in Zagreb geleë is, uitgegee. Dié instansie vir die beheer en die registrasie van die .hr-domeine is op 27 Februarie 1993 gestig.
Beperkings
'n .Hr-domein is in beginsel gratis, maar registrasie word beperk. 'n Besigheid of regspersoon kan net een domeinnaam registreer met sy (besigheids)naam. Vir alle ander doeleindes, o.a. kommersiële gebruik, kan 'n subdomein soos byvoorbeeld .com.hr geregistreer word. Hierdie tipe (sub)domein is nie gratis nie.
Daarnaas is dit nie moontlik om 'n .hr-domein met diakritiese tekens te registreer nie.
Sien ook
- Lys van Internettopvlakdomeine
- ISO 3166-2:HR
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal