1367

jaar
1367
| 13de eeu | 14de eeu | 15de eeu |

◄ ◄ | | 1362 | 1363 | 1364 | 1365 | 1366 | ◄ 1367 ► | 1368 | 1369 | 1370 | 1371 | 1372 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1367
Kalenders  
Slag van Nájera
Gregoriaanse kalender1367
MCCCLXVII
Ab urbe condita2120
Armeense kalender816

ԹՎ ՊԺԶ

Chinese kalender4063 – 4064

癸午 – 甲未

Ethiopiese kalender1359 –1360
Hebreeuse kalender5127 – 5128
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1422 – 1423
- Shaka Samvat1289 – 1290
Irannese kalender745 –746
Islamitiese kalender768 –768


Die jaar 1367 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Die eerste klip-Kremlin in Moskou word voltooi onder die bewind van Dmitri Donskoi.
  • Die Duitse stad Hamburg weier om by die Keulense Konfederasie en hulle stryd teen die Koninkryk van Denemarke aan te sluit.
  • 12 MeiPous Urbanus V stel Guillaume d”Aigrefeuille die Jongere, aan as kardinaal priester van St. Étienne by Mont Cœlius.
  • 16 Oktober – Pous Urbanus V en sy hofhouding skuif van Avignon na Rome ná die pousdom daar sewentig in ballingskap verkeer het. Die skuif duur slegs 'n bietjie meer as 2 jaar.
  • Die Slag van Nájera

Geboortes

Sterftes

  • Koning Pieter I van Portugal