1408

jaar
1408
| 14de eeu | 15de eeu | 16de eeu |

◄ ◄ | | 1403 | 1404 | 1405 | 1406 | 1407 | ◄ 1408 ► | 1409 | 1410 | 1411 | 1412 | 1413 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1408
Kalenders
Gregoriaanse kalender1408
MCDVIII
Ab urbe condita2161
Armeense kalender857

ԹՎ ՊԾԷ

Chinese kalender4104 – 4105

甲亥 – 乙子

Ethiopiese kalender1400 –1401
Hebreeuse kalender5168 – 5169
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1463 – 1464
- Shaka Samvat1330 – 1331
Irannese kalender786 –787
Islamitiese kalender811 –811


Die jaar 1408 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

  • 4 MeiPous Gregorius XII belê 'n vergadering van die kardinale in Lucca en verbied hulle om die stad te verlaat. Sewe kardinale ignoreer die bevel en vertrek na Pisa.
  • 9 Mei – Pous Gregorius XII benoem sy neef Gabriele Condulmer tot kardinaal-priester van San Clemente.
  • Die Engelse broeder, James Resby, 'n leerling van Wycliff, word in Perth, Skotland vir kettery verbrand.[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings