1666

jaar
1666
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1661 | 1662 | 1663 | 1664 | 1665 | ◄ 1666 ► | 1667 | 1668 | 1669 | 1670 | 1671 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1666
Kalenders  
Kasteel die Goeie Hoop in 1680
Gregoriaanse kalender1666
MDCLXVI
Ab urbe condita2419
Armeense kalender1115

ԹՎ ՌՃԺԵ

Chinese kalender4362 – 4363

壬巳 – 癸午

Ethiopiese kalender1658 –1659
Hebreeuse kalender5426 – 5427
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1721 – 1722
- Shaka Samvat1588 – 1589
Irannese kalender1044 –1045
Islamitiese kalender1077 –1077


Die jaar 1666 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 2 Januarie – Die hoekstene vir die Kasteel van Goeie Hoop word in die huidige Kaapstad gelê.
  • 15 FebruariePous Alexander VII stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Giulio Spinola, titulêr aartsbiskop van Laodicea.
  • 1-4 Junie -- Die Vierdaagse Seeslag; 54 Engelse skepe veg teen 84 skepe van die Nederlandse Republiek. Die Engelse verloor 17 en die Nederlanders vier.[1]
  • 25-26 Julie - Die Tweedaagse Seeslag of die Slag van St. James's Day - Die Engelse vloot van 81 skepe verslaan die Nederlandse van 88 skepe. Die Republiek verloor 20 skepe, die Engelse net een. [1]
  • 21 Oktober – Pous Alexander VII verklaar Johannes van Matha en Felix van Valois heilig.
  • 2 September – Die groot brand van Londen vind plaas.
  • 'n Tifus-epidemie aan die Kaap. Volgens Laidler en Gelfand sterf 80% van die Hottentot-bevolking in die Kaapse nedersetting hieraan.

Geboortes

Sterftes

Verwysings