1748

jaar
1748
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1743 | 1744 | 1745 | 1746 | 1747 | ◄ 1748 ► | 1749 | 1750 | 1751 | 1752 | 1753 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1748
Kalenders  
Die opgrawings van Pompeii
Gregoriaanse kalender1748
MDCCXLVIII
Ab urbe condita2501
Armeense kalender1197

ԹՎ ՌՃՂԷ

Chinese kalender4444 – 4445

甲卯 – 乙辰

Ethiopiese kalender1740 –1741
Hebreeuse kalender5508 – 5509
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1803 – 1804
- Shaka Samvat1670 – 1671
Irannese kalender1126 –1127
Islamitiese kalender1161 –1161


Die jaar 1748 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

  • Danksy die Vrede van Aken bly Nice 'n besitting van Savoie, na dit tydens 1744 tydens die Oostenrykse Suksessieoorlog deur Franse en Spaanse troepe verower is.
  • Uniforms met 'n vlootbloukleur word die eerste keer deur die Britse Koninklike Vloot se matrose gedra.
  • 1 JanuariePous Benedictus XIV publiseer Inter caetera oor karnaval.
  • 9 Mei – Pous Benedictus XIV verklaar Alberto Van Bergamo en Giles van Santarem salig.
  • 29 Junie – Pous Benedictus XIV publiseer Magnae Nobis oor huweliksbeletsels en vrystellings.
  • 18 Augustus – Pous Benedictus XIV verklaar Joseph Calasanz salig.

Literatuur en kuns

Argeologie

  • In Pompeji word die eerste stelselmatige argeologiese opgrawings gedoen.

Geboortes

Sterftes