1823

jaar
1823
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

◄ ◄ | | 1818 | 1819 | 1820 | 1821 | 1822 | ◄ 1823 ► | 1824 | 1825 | 1826 | 1827 | 1828 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1823
Kalenders  
Slag van vierde Mei
Gregoriaanse kalender1823
MDCCCXXIII
Ab urbe condita2576
Armeense kalender1272

ԹՎ ՌՄՀԲ

Chinese kalender4519 – 4520

己午 – 庚未

Ethiopiese kalender1815 –1816
Hebreeuse kalender5583 – 5584
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1878 – 1879
- Shaka Samvat1745 – 1746
Irannese kalender1201 –1202
Islamitiese kalender1239 –1239


Die jaar 1823 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 10 MaartPous Pius VII stel 13 nuwe kardinale aan, waaronder Francesco Bertazzoli, titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • 4 Mei – Die Slag van die vierde Mei tussen Brasilië en Portugal.
  • 16 Mei – Pous Pius VII stel Anne-Louis-Henri de La Fare, aartsbiskop van Sens, Frankryk aan as kardinaal.
  • 21 Julie – Die eerste blanke persoon in die Transvaal word op Makwassie gebore, die baba Broadbents.
  • 28 SeptemberPous Leo XII volg Pous Pius VII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 5 Oktober – Pous Leo XII word gekroon deur kardinaal Fabrizio Ruffo.
  • 23 DesemberA Visit From St. Nicholas, toegeskryf aan Clement Clarke Moore, word gepubliseer.
  • Onbekend – Die Slag van Dithakong vind plaas tydens die Mfecane.

Geboortes

Sterftes