21 v.C.

jaar
21 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 26 v.C. | 25 v.C. | 24 v.C. | 23 v.C. | 22 v.C. | ◄ 21 v.C. ► | 20 v.C. | 19 v.C. | 18 v.C. | 17 v.C. | 16 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Meroë in Koesj
Ab urbe condita733
Chinese kalender2676 – 2677

丙亥 – 丁子

Hebreeuse kalender3740 – 3741
Hindoekalenders
- Vikram Samvat35 – 36

Gebeure

  • Marcus Lollius word die enigste konsul, verkiesings vir die ander konsulaat resulteer in geweld. [1]
  • Octavianus ontbied die kandidate na Sisilië waar hy verblyf [1]
  • Quintus Lepidus word tot konsul gekies[1]
  • Agrippa trou in Rome met Octavianus se dogter Julia[1]
  • Octavianus vertrek na Griekeland. Hy beloon Sparta vir hulle ondersteuning[1]
  • Die Romeinse-Koesjietiese oorlog eindig met 'n oorwinning vir die Koesj van kandake Ameniras. [2]

Geboortes

  • Naevius Sutorius Macro; Romeinse politikus.

Verwysings