230 v.C.

jaar
230 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 235 v.C. | 234 v.C. | 233 v.C. | 232 v.C. | 231 v.C. | ◄ 230 v.C. ► | 229 v.C. | 228 v.C. | 227 v.C. | 226 v.C. | 225 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders
Ab urbe condita524
Chinese kalender2467 – 2468

丁午 – 戊未

Hebreeuse kalender3531 – 3532
Hindoekalenders

Gebeure

  • Koning Zheng van Qin verower die koninkryk Han.[1]
  • Die Illiriërs verower Phoenice in Epirus.[2]
  • Die Illiriese staat brei hom uit onder leiding van koningin Teuta. Hulle word bondgenote van Akarnanië, Masedonië en Epirus.[2]
  • Die Romeinse Senaat stuur gesante na koningin Teuta omdat meer mense uit Italia deur die Illiriërs op see aangeval, beroof, ontvoer en gedood word. Een van die gesante word op die terugtog vermoor. [2]


Verwysings