266 v.C.

jaar
266 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 271 v.C. | 270 v.C. | 269 v.C. | 268 v.C. | 267 v.C. | ◄ 266 v.C. ► | 265 v.C. | 264 v.C. | 263 v.C. | 262 v.C. | 261 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders
Ab urbe condita488
Chinese kalender2431 – 2432

辛午 – 壬未

Hebreeuse kalender3495 – 3496
Hindoekalenders

Gebeure

  • Ptolemeus II herstig die hawestad Lebedos en noem die Ptolemaïs. Die stad sal egter gou sy oorspronklike naam herkry.[1]
  • Ariobarzanes I volg sy vader Mithridates I op as koning van Pontus[2]
  • Arkesilaus van Pitane volg Crates op as hoof van Sokrates se Akademie.[3]
  • Die Romeine oorwin die Sarsinati in Umbrië.[4]

Geboortes

Sterftes

  • Mithridates I Ktistes, koning van Pontus
  • Crates, die scholarch van Sokrates se Akademie.[3]

Verwysings