284 v.C.

jaar
284 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 289 v.C. | 288 v.C. | 287 v.C. | 286 v.C. | 285 v.C. | ◄ 284 v.C. ► | 283 v.C. | 282 v.C. | 281 v.C. | 280 v.C. | 279 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders
Ab urbe condita470
Chinese kalender2413 – 2414

癸子 – 甲丑

Hebreeuse kalender3477 – 3478
Hindoekalenders

Gebeure

China

  • Die magte van die Vyf Koninkryke Qin, Han, Zhao, Wei en Yan verslaan die Qi-staat en vernietig dit amper.[1]

Griekeland

  • Geskenke van 15 000 medimnoi graan van koning Spartokos van Bosporos en 7 500 medimnoi van koning Audeolon van Paionia bereik die stad Athene, wat moontlik beleër gaan word.[2]

Geboortes

Egipte

Sterftes

Verwysings