296 v.C.

jaar
296 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 301 v.C. | 300 v.C. | 299 v.C. | 298 v.C. | 297 v.C. | ◄ 296 v.C. ► | 295 v.C. | 294 v.C. | 293 v.C. | 292 v.C. | 291 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Die Lupa Capitolina
Ab urbe condita458
Chinese kalender2401 – 2402

辛子 – 壬丑

Hebreeuse kalender3465 – 3466
Hindoekalenders

Gebeure

  • Rome se oorlog teen die Galliërs lei tot 'n krisis. Die omens vereis 'n drastiese oplossing en daar word tot die afgryse van die volk 'n menseoffer gebring onder verwysing na die moord van Romulus op Remus, die legendariese stigter van die stad.[1]
  • Die broers Cn. and Q. Ogulnius (aediles) rig 'n monument op wat die twee kinders onder die tepels van 'n wolvin toon. Dit verwys na Romulus en Remus. Quintus is konsul. [2]

Geboortes

Sterftes

  • Koning Xiang van Wei (魏襄王)[3]

Verwysings