304

jaar
304
| 3de eeu | 4de eeu | 5de eeu |

◄ ◄ | | 299 | 300 | 301 | 302 | 303 | ◄ 304 ► | 305 | 306 | 307 | 308 | 309 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:304
Kalenders  
Diocletianus
Gregoriaanse kalender304
CCCIV
Ab urbe condita1057
Chinese kalender3000 – 3001

庚亥 – 辛子

Ethiopiese kalender296 –297
Hebreeuse kalender4064 – 4065
Hindoekalenders
- Vikram Samvat359 – 360
- Shaka Samvat226 – 227


Die jaar 304 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 4de jaar van die 4de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

  • Diocletianus doen 'n fatale siekte op
  • Stig van die Romeinse kolonie Konstanz.
  • Diocletianus vaardig vier edikte uit wat daarop gemik is om Christendom in die Romeinse Ryk te vernietig.
  • 'n Boog word vir Diocletianus in Rome gebou.
  • Groot Wu Hu (barbaarse) opstand in China; die Hun Liu Yuan vestig die Han koninkryk wat die Sestien Koninkryke era in China vestig.
  • Sichuan verkry onafhanklikheid van China.

Geboortes

  • Pous Damasus I, die 34ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk waarskynlik in Idanha-a-Nova of in Guimarães († 384).

Sterftes