34 v.C.

jaar
34 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 39 v.C. | 38 v.C. | 37 v.C. | 36 v.C. | 35 v.C. | ◄ 34 v.C. ► | 33 v.C. | 32 v.C. | 31 v.C. | 30 v.C. | 29 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Antonius en Cleopatra
Ab urbe condita720
Chinese kalender2663 – 2664

癸戌 – 甲亥

Hebreeuse kalender3727 – 3728
Hindoekalenders
- Vikram Samvat22 – 23

Gebeure

  • Die Romeinse veldtog teen die Salassi in die Alpe by die St. Bernard-pas eindig sonder sukses.[1]
  • Die triumvir Marcus Antonius verower Armenia en neem koning Artavasdes gevange. Die koning word na Egipte geneem en deur Cleopatra vir sy verraad tereggestel.[2]
  • Marcus Antonius hou 'n triomftog in Alexandrië, hoewel triomftogte eintlik net in die hoofstad Rome gevier mag word. Gerugte doen die ronde dat hy die hoofstad na Egipte wil verplaas.[3]
  • Marcus Antonius skenk land aan sy geliefde, die Egiptiese koningin Cleopatra.[3]
  • Octavianus hou 'n suksesvolle veldtog in Illyricum. Die Dalmatiese kus is nou in Romeinse hande en hy trek die binneland in na die Dinariese Alpe.[1]
  • Augustus stig die Colonia Iulia Augusta Emona naby die huidige Ljubljana.[4]

Geboortes

Sterftes

  • Artavasdes II van Armenia

Verwysings