3de millennium
Die 3rde (derde) millennium is die huidige millennium in die Anno Domini era in die Gregoriaanse kalender. Dit het op 1 Januarie 2001 (MMI) begin en sal op 31 Desember 3000 (MMM) eindig. Die millennium omhels die 21ste tot die 30ste eeue.
Millennia: |
|
---|---|
Eeue: |
Deurlopende toekomsstudies poog om te verstaan wat waarskynlik sal voortgaan en wat waarskynlik in hierdie tydperk en daarna kan verander.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal