500

jaar
500
| 4de eeu | 5de eeu | 6de eeu |

◄ ◄ | | 495 | 496 | 497 | 498 | 499 | ◄ 500 ► | 501 | 502 | 503 | 504 | 505 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:500
Kalenders
Gregoriaanse kalender500
D
Ab urbe condita1253
Chinese kalender3196 – 3197

丙卯 – 丁辰

Ethiopiese kalender492 –493
Hebreeuse kalender4260 – 4261
Hindoekalenders
- Vikram Samvat555 – 556
- Shaka Samvat422 – 423


Die jaar 500 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Suid-Arabiese handelaars vestig hulle in Noord-Etiopië.
  • In die Slag by Dijon staan Gundobad teenoor Godigisel. Beide broers is koning oor een deel van Boergondië. Godigisel word gesteun deur 'n Frankiese mag onder koning Chlodovech.

Geboortes

Sterftes