51 v.C.

jaar
51 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 56 v.C. | 55 v.C. | 54 v.C. | 53 v.C. | 52 v.C. | ◄ 51 v.C. ► | 50 v.C. | 49 v.C. | 48 v.C. | 47 v.C. | 46 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Gallië
Ab urbe condita703
Chinese kalender2646 – 2647

丙巳 – 丁午

Hebreeuse kalender3710 – 3711
Hindoekalenders
- Vikram Samvat5 – 6

Gebeure

Gallië

  • Die hele Gallië is nou deur die Romeine onderwerp, maar in die noorde bedreig die Bellovaci Rome se bondgenote, die Remi. Julius Caesar trek na die noorde en onderdruk die Bellovaci.[1]
  • In die suidweste van Gallië heers nog onrus. Die oppidum van Uxellodunum word ingeneem. Caesar sny hulle water af en die fort kom tot 'n val.[1]
  • Caesar gaan oor die Alpe terug na Gallia Cisalpina.[1]

Sirië

  • Die Partiërs val die Romeinse Ryk binne en bereik Antiogië. Cassius Longinus, quaestor en bevelhebber in Sirië, weer die aanval af.[2]
  • Bibulus volg Cassius Longinus in Sirië op. Hy veroorsaak onenigheid onder die Partiërs en verdryf hulle.[2]

Anatolië

Egipte

  • Kleopatra VII en haar tienjarige halfbroertjie Ptolemeus XIII volg Ptolemeus XII Auletes op.
  • Caesar probeer om van die 17,5 miljoen denarii wat Auletes hom skuldig was, 'n deel terug te kry van sy opvolgers.[3]

China

  • Die Han van China sluit vrede met die Xiong-nu.[4]

Sterftes

  • Ptolemeus XII neos Dionysos Auletes, farao van Egipte
  • Poseidonios - (geraamde datum)

Verwysings