62 v.C.

jaar
62 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 67 v.C. | 66 v.C. | 65 v.C. | 64 v.C. | 63 v.C. | ◄ 62 v.C. ► | 61 v.C. | 60 v.C. | 59 v.C. | 58 v.C. | 57 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Cicero
Ab urbe condita692
Chinese kalender2635 – 2636

乙午 – 丙未

Hebreeuse kalender3699 – 3700
Hindoekalenders

Gebeure

  • Nadat hy hoor van Mithridates se dood, verlaat Pompeius die nuwe provincia Syria en laat die bevel daar oor aan die pro quaestore M. Aemilius Scaurus[1]
  • Pompeius gaan terug na Amisus en hervorm die westelike Pontus. Hy heg 11 stede aan die gebied van Bithynia en maak dit 'n nuwe provincia.[1]
  • Cicero verdedig Sulla in die hof. Sulla word daarvan beskuldig dat hy deelgeneem het aan die Catilinariese sameswering. Vryspraak volg.[2]
  • Obodas II volg Aretas III op as koning van die Nabateeë.[3]
  • Januarie – Die opstand van Lucius Sergius Catiline eindig met die slag naby Pistoria in Etruria.[4]

Verwysings