826

jaar
826
| 8ste eeu | 9de eeu | 10de eeu |

◄ ◄ | | 821 | 822 | 823 | 824 | 825 | ◄ 826 ► | 827 | 828 | 829 | 830 | 831 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:826
Kalenders  
Asjot I van Iberië
Gregoriaanse kalender826
DCCCXXVI
Ab urbe condita1579
Armeense kalender275

ԹՎ ՄՀԵ

Chinese kalender3522 – 3523

壬巳 – 癸午

Ethiopiese kalender818 –819
Hebreeuse kalender4586 – 4587
Hindoekalenders
- Vikram Samvat881 – 882
- Shaka Samvat748 – 749
Irannese kalender204 –205
Islamitiese kalender210 –210


Die jaar 826 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Nominoë, die graaf van Vannes, word as die Bretonse hertog verkies. Hy word veral as 'n geskikte leier in die stryd teen die Noormanne beskou.
  • Pous Eugenius II hou 'n sinode in Rome. Kennisvlakke van die klerus word verbeter.

Geboortes

Sterftes

  • Koning Asjot I van Iberië