AHRLAC Holdings Ahrlac
Die AHRLAC is 'n ligte, veeldoelige vliegtuig ontwerp en gebou deur AHRLAC Holdings by die Wonderboomlughawe in Pretoria, Suid-Afrika.
AHRLAC | |
---|---|
'n Model van die AHRLAC | |
Tipe | Multirol verkenning, veeldoelig |
Vervaardiger | AHRLAC Holdings |
Ontwerp deur | AHRLAC Holdings |
Nooiensvlug | 26 Julie 2014 |
Bekendstelling | 13 Augustus 2014 |
Status | Ontwikkelingsfase |
Vervaardig | 2013- |
Aantal gebou | 2 Prototipes |
Eenheidskoste | Minder as VS$ 10 miljoen |
Ontwikkel van | Paramount group en Aerosud |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/aa/AHRLAC_3_view.svg/220px-AHRLAC_3_view.svg.png)
Tegniese gegewens
Bemanning: 2 (Loods en waarnemer)
Lengte: 10 m
Vlerkwydte: 12 m
Hoogte: 4 m
Leë massa: 2 000 kg
Maksimum opstygmassa: 3 800 kg
Kragbron: 1 × Pratt & Whitney Canada PT6A-66 turboskroef, 710 kW (950 shp)
Onderstel: Driewiel
Werkverrigting
Maksimum snelheid: 504 km/h; 313 mph (272 knope)
Reikafstand: 2 130 km
Uithouvermoë: 7–10 ure
Diensplafon: 9 450 meter (31 004 vt)
Opstygaanloop: 550 meter (1 800 vt) met 'n volle vrag
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris