Abilene, Kansas

Abilene is 'n dorp in die Amerikaanse staat Kansas, sowat 225 km wes van Kansas City. Dit het in die 19de eeu ontwikkel as 'n sentrum vir die beesboerderybedryf en spoorweë. Dit het 'n bevolking van sowat 6 800.

Abilene

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Kansas
 Administratiewe distrik (county)Dickinson
 Koördinate38°55′N 97°13′W / 38.917°N 97.217°W / 38.917; -97.217 97°13′W / 38.917°N 97.217°W / 38.917; -97.217
 Gestig op1857
 Geïnkorporeer op1869
 Oppervlak: 
 - Totaal10,7 vk km
 Hoogte bo seevlak352 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)6 844
 - Bevolkingsdigtheid640/vk km
 TydsoneCST (UTC -6)
 - SomertydCDT (UTC -5)
 Klimaat 
 - TipeGematig-kontinentaal
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur13,2 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie-2 / 27 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae831,6 mm
 Amptelike webwerfabilenecityhall.com