Albert van Breugel

Albert van Breugel was die waarnemende kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop tussen April 1672tot 2 Oktober 1672. Hy het Goewerneur Pieter Hackius opgevolg na die se afsterwe op 30 November 1671. Tussen Hackius se afsterwe en van Breugel se aanstelling is die administrasie in die Kaap deur die Politieke Raad waargeneem.

Albert van Breugel

Waarnemende Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie
Ampstermyn
April 1672 – 2 Oktober 1672
Voorafgegaan deurPieter Hackius
Opgevolg deurIJsbrand Godske

Persoonlike besonderhede
Geboreonbekend
Sterfonbekend

Sien ook

Voorafgegaan deur
Pieter Hackius
Waarnemende Kommandeur van die Kaap de Goede Hoop
April 16722 Oktober 1672
Opgevolg deur
IJsbrand Godske