Andres Bonifacio

Andres Bonifacio y de Castro (30 November 1863 - 10 Mei 1897) was 'n Filippynse skrywer, politikus en vroeë onafhanklikheidsaktivis. Hy was van die vroeë gewapende stryd aktiviste in die Filippyne en stigter van die militante groep Katipunan.

Andrés Bonifacio y de Castro
Andres Bonifacio

President van die Filippyne
(nie-amptelik)
Haring Bayang Katagalugan
Ampstermyn
24 Augustus 1896 – 22 Maart of 10 Mei 1897
ViseEmilio Jacinto (nie-amptelik)
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurEmilio Aguinaldo y Famy

Persoonlike besonderhede
GeboreAndrés Bonifacio y de Castro
30 November 1863
Tondo, Manila, Kapteinskap-generaal van die Filippyne
Sterf10 Mei 1897
Maragondon, Cavite, Kapteinskap-generaal van die Filippyne
Politieke partyLa Liga Filipina
Katipunan
Eggenoot/-noteMonica (ca. 1880–1890)
Gregoria de Jesús (1893–1897)
Kind(ers)1
ReligieRooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Bronne