Ase (mitologie)

Die Ase (Oudnoors: Æsir) is die gode van die hoofpanteon in die Noorse mitologie. Hulle sluit in Odin, Frigg, Thor en Baldr.[1] Die tweede Noorse goderyk is die Wane. In die mites voer die twee goderyke oorlog teen mekaar en word eindelik 'n verenigde panteon.

Verwysings

Skakels