Astor Piazzolla
Astor Pantaleón Piazzolla (* 11 Maart 1921 in Mar del Plata; † 4 Julie 1992 in Buenos Aires) was 'n Argentynse bandoneon-speler en komponis. Hy word as grondlegger van die Nuevo Tango beskou, 'n teenbeweging teen die tradisionele Tango Argentino.
Astor Piazzolla | |
---|---|
Astor Piazzolla met sy bandoneon in 1971 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 11 Maart 1921 Mar del Plata, Argentinië |
Sterf | 4 Julie 1992 Buenos Aires |
Genres | Tango, Nuevo Tango |
Beroep(e) | Bandoneon-speler, komponis |
Instrumente | Bandoneon |
Jare aktief | 1940-1989 |
Webwerf | piazzolla.org |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal