Avarua

Avarua is die hoofstad en grootste stad van die Cookeilande, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 5 445 in 2006 gehad en lê op die eiland Rarotonga.

Avarua

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
 GebiedFlag of the Cook Islands Cookeilande
 Koördinate21°12′S 159°46′W / 21.200°S 159.767°W / -21.200; -159.767
 Gestig op
 Oppervlakte: 
 - Totaalvk km
 Hoogte bo seevlak208 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2006)5 445
 - Bevolkingsdigtheid/vk km
 TydsoneUTC -10
 - SomertydUTC -10
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Eksterne skakels