Ayad Akhtar

Amerikaanse akteur, skrywer en regisseur

Ayad Akhtar (gebore 28 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent The War Within (2005).

Ayad Akhtar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte28 Oktober 1970 (1970-10-28) (53 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2005: The War Within
  • 2016: The Pulitzer at 100

Eksterne skakels