Baltica
Baltica is ’n naam wat geoloë gebruik vir ’n kontinent uit die Laat Proterosoïkum/ Vroeë Paleosoïkum wat nou die Oos-Europese kraton Noordwes-Eurasië insluit. Baltica is sowat 1,8 miljard jaar gelede of later gevorm. Voorheen was die drie segmente/kontinente waaruit die huidige Oos-Europese kraton bestaan, op verskillende plekke op die aardbol.
Baltica was op die Baltiese Plaat, ’n tektoniese plaat, geleë.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal