Barranquilla

Barranquilla is die vierde grootste stad van Colombia en is op 7 April 1813 gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 148 506 en van 1 821 517 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 166 km². Die stad is die hoofstad van die noordelike Atlántico Department en is die belangrikste hawestad aan die kus van die Karibiese See.

Barranquilla

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Colombia Kolombië
 Department Atlántico Department
 Koördinate10°57′50″N 74°47′47″W / 10.96389°N 74.79639°W / 10.96389; -74.79639
 Gestig op1813
 Oppervlakte: 
 - Totaal166 vk km
 Hoogte bo seevlak18 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2005)1 148 506
 - Bevolkingsdigtheid6 918/vk km
 - Metropolitaanse gebied1 821 517
 TydsoneUTC -5
 BurgemeesterAlejandro Char
  Amptelike Webwerfbarranquilla.gov.co
Maria Reina