Billy Brown (akteur)
Amerikaanse akteur
Billy Brown (gebore 30 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost World: Jurassic Park (1997), Cloverfield (2008), Star Trek (2009), en Race to Witch Mountain (2009).
Billy Brown | |
Geboorte | 30 Oktober 1970 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1993: Dreamrider
- 1997: The Lost World: Jurassic Park
- 2008: Cloverfield
- 2009: Star Trek
- 2009: Race to Witch Mountain
- 2018: Proud Mary
- Working Man
Televisiereekse
- 2011: Lights Out
- 2013: Anarchy Afterword
- 2014: How to Get Away with Murder
Televisierolprente
- 2007: Company Man
Video's
- 2004: Starship Troopers 2: Hero of the Federation
- 2009: Race to Witch Mountain: Bloopers
- 2018: Suicide Squad: Hell to Pay
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris