Braveheart

Braveheart is 'n Amerikaanse rolprent uit 1995 wat geregisseer is deur Mel Gibson.[1] Die rolprent het 5 Oscars gewen tydens die 68ste Oscar-toekenningsaand.[2]

Braveheart
RegisseurMel Gibson
ProduksieleierMel Gibson
Alan Ladd Jr.
Bruce Davey
DraaiboekRandall Wallace
Met
Musiek deurJames Horner
KinematografieJohn Toll
RedigeerderSteven Rosenblum
AteljeeIcon Productions
The Ladd Company
VerspreiderParamount Pictures
Uitgereik18 Mei 1995
Speeltyd178 min
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
IMDb-profiel

Hoofrolspelers

Verwysings

Eksterne skakels