Bujumbura

Bujumbura is die grootste stad van Burundi met 'n bevolking van 235 440 in 1990 en 'n oppervlakte van 86,54 km². Dit het tot op 24 Desember 2018 as hoofstad van Burundi gedien, maar dié funksie is nou aan die ou hoofstad van die voormalige Koninkryk Burundi, Gitega, teruggegee.[1]

Bujumbura

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Burundi Burundi
 ProvinsieBujumbura
 Koördinate03°23′S 29°22′O / 3.383°S 29.367°O / -3.383; 29.367
 Stigting1889
 Oppervlakte: 
 - Totaal86,54 vk km
 Hoogte bo seevlak774 m
 Bevolking: 
 - Totaal (1990)235 440
 - Bevolkingsdigtheid2 720,6/vk km
 TydsoneUTC +2
 - SomertydUTC +2
 Burgemeester
 Amptelike webwerfvilledebujumbura.org
Reënerige dag in Bujumbura

Verwysings

Eksterne skakels