CNO-siklus

Die CNO-siklus is 'n kringloop van kernreaksies wat in sterre plaasvind wat 'n massa groter as 1,1 sonmassas besit. In hierdie kringloop word protium in helium omgesit volgens:[1]

Die CNO-siklus

Die siklus betref nogtans kerne van koolstof, stikstof en suurstof. Dit begin met 126C. Reaksie met 'n proton vereis 'n temperatuur bokant 16 miljoen Kelvin.

Verwysings