Charles Michel

Charles Yves Jean Ghislaine Michel (gebore op 21 Desember 1975 in Namur) is 'n Belgiese politikus van die Franstalige, liberale Mouvement Réformateur (MR). Op 1 Desember 2019 het hy aangetree as die president van die Europese Raad.

Charles Michel
Charles Michel
Charles Michel in 2018

President van die Europese Raad
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Desember 2019
Voorafgegaan deurDonald Tusk

Ampstermyn
11 Oktober 2014 – 27 Oktober 2019
MonargFilip
Voorafgegaan deurElio Di Rupo
Opgevolg deurSophie Wilmès

Leier van die Mouvement Réformateur
Ampstermyn
14 Februarie 2011 – 10 Oktober 2014
Voorafgegaan deurDidier Reynders
Opgevolg deurOlivier Chastel

Minister van Ontwikkelingssamenwerking
Ampstermyn
21 Desember 2007 – 14 Februarie 2011
Eerste ministerGuy Verhofstadt
Yves Leterme
Herman Van Rompuy
Yves Leterme
Voorafgegaan deurArmand De Decker
Opgevolg deurOlivier Chastel

Persoonlike besonderhede
Gebore21 Desember 1975 (1975-12-21) (48 jaar oud)
Namur, België
Politieke partyMouvement Réformateur
Eggenoot/-noteAmélie Derbaudrenghien
Kind(ers)Maximilien, Jeanne
Alma materUniversité libre de Bruxelles
Universiteit van Amsterdam

Vanaf 11 Oktober 2014 tot 27 Oktober 2019 was hy die eerste minister van België. Hy het van 2014 tot 2018 die Michel I-kabinet gelei, 'n koalisie van liberale, christendemokrate en Vlaams-nasionaliste. Van 2018 tot 2019 het hy die Michel II-kabinet gelei, 'n koalisie van liberale en christendemokrate.

Van 2006 tot 2018 was hy burgemeester van die Waalse stad Waver, en van 2007 tot 2011 was hy ook 'n federale minister gewees.

Bronne

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Elio Di Rupo
Eerste minister van België
2014–2019
Opgevolg deur
Sophie Wilmès