Chileense Lugmag

Die Chileense Lugmag (Spaans: Fuerza Aérea de Chile, FACh) is die lugmag van Chili, 'n tak van die Chileense Militêre Magte.

Chileense Lugmag
Fuerza Aérea de Chile, FACh
Wapenskild van die Chileense Lugmag
Wapenskild van die Chileense Lugmag
Wapenskild van die Chileense Lugmag
Gestig21 Maart 1930
LandChili
Onderdeel vanChileense Militêre Magte
TipeLugmag
Rondeel
Aantal lede10 600 personeel (insl. 700 rekrute)
KleurVlootblou en Wynrooi
Uitrusting ~ 139 vastevlerkvliegtuie
38 helikopters