Chirundu

Chirundu kan verwys na 'n paar plekke:

  • Chirundu, Zimbabwe, 'n nedersetting en grenspos in Zimbabwe aan die Zambezirivier-vallei.
  • Chirundu, Zambië, 'n nedersetting en grenspos in Zambië aan die Zambezirivier-vallei.
  • Chirundu-kloof in die Zambezirivier-vallei.