Christoffel Venter

Generaal-majoor Christoffel 'Boetie' Venter (1892–1977) was 'n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder. Hy het in die Royal Air Force tydens die Eerste Wêreldoorlog gedien en het 16 oorwinnings in die lug behaal. In 1922 sluit hy by die Suid-Afrikaanse Lugmag aan.

Christoffel Johannes Venter
Bynaam(e)Boetie
Geboortedatum1 November 1892
Geboortepleknaby Middelburg, Oos-Kaap
Sterfdatum20 Februarie 1977[1] (84 jaar oud)
SterfplekLyttelton, Pretoria
LojaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
RangGeneraal-majoor
Poste bekleeLugmag
Veldslae/oorloëEerste Wêreldoorlog
ToekenningsCompanion of the Order of the Bath
Distinguished Flying Cross
Order of the Phoenix (Griekeland)[2]
Military Cross[2] (België)

Hy was direkteur-generaal van die lugmag vanaf 1940 tot 1945. Na die Tweede Wêreldoorlog was hy die besturende direkteur van die Suid-Afrikaanse Lugdiens.

Verwysings

Eksterne skakels