Club América

Mexikaanse sokker klub

Club América is 'n sokkerspan uit Meksiko Stad, wat in die Primera División speel. Club América speel se tuiswedstryde in die Azteca Stadion, wat met 115.000 sitplekke die grootste sokkerstadion ter wêreld is. Die span het tien keer die nasionale titel gewen.

Club América
Volle naamClub de Fútbol América
Stigting12 Oktober 1916
TuisveldAzteca Stadion,
Meksiko Stad
Kapasiteit114.465
VoorsitterVlag van Meksiko Michel Bauer
AfrigterVlag van Chili Carlos Reinoso
LigaPrimera División
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen Meksiko (10)
1966, 1971, 1976, 1983, 1984, 1985, 1988, 1989, 2002, 2005
  • Meksiko-beker (5)
1938, 1954, 1955, 1964, 1965, 1974
  • Supercup Meksiko
1955, 1976, 1988, 1989, 2005
  • CONCACAF Champions Cup (5)
1977, 1987, 1990, 1992, 2006
  • CONCACAF Giants Cup (1)
2001
  • Copa Interamericana (2)
1978, 1993

Beroemde sokkerspelers en afrigters

Spelers

  • Salvador Cabañas

Afrigters

  • Leo Beenhakker