Cultra
Cultra [kʌlˈtrɔː] (afgelei van Iers-Gaelies Cúl Trá "Agter die Strand")[1][2] is 'n welgestelde residensiële voorstad naby Holywood in die Noord-Ierse graafskap Down wat deel uitmaak van Groter Belfast. Dit staan veral bekend vir die Ulster Folk and Transport Museum (Volks- en Vervoermuseum van Ulster), die Royal Belfast Golf Club en die Royal Norh of Ireland Yacht Club wat almal hier geleë is. Die North Down Coastal Path, 'n staproete langs die kuslyn van Noord-Down, loop deur Cultra.
Cultra Cúl Trá (Iers-Gaelies) | |
---|---|
Voorstad | |
![]() Seafront Road, Cultra | |
Koördinate: 54°39′00″N 5°49′00″W / 54.65000°N 5.81667°W | |
Land | ![]() |
Land (VK) | Noord-Ierland |
County | Down |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/4/4a/Woonhuis_in_Cultra%2C_Holywood%2C_Noord-Ierland.jpg/220px-Woonhuis_in_Cultra%2C_Holywood%2C_Noord-Ierland.jpg)
Vervoer
Cultra se treinstasie is op 1 Mei 1865 geopen en word tans bedien deur treine van Northern Ireland Railways op die spoorlyn tussen Belfast en Bangor.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cultra.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris