DHL
DHL is 'n internasionale dogtermaatskappy van die nasionale Duitse posonderneming Deutsche Post DHL. Oorspronklik was DHL 'n koerierdiens vir die versending van pakkette en briewe. Vandag is DHL 'n internasionale logistiekonderneming. Die maatskappy is in 1969 in San Francisco gestig. Die drie letters staan vir die drie familiename van die stigters daarvan: Adrian Dalsey, Larry Hillblom en Robert Lynn.
DHL | |
Tipe | Beperkte maatskappy |
---|---|
Gestig | 1969 in San Francisco, Kalifornië |
Hoofkantoor | Bonn, Duitsland |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Koerier |
Produkte | Koerier-spoeddienste Ekspedisie-dienste Logistiese dienste |
Werknemers | 315 000 |
Webwerf | dhl.com |
Eksterne skakels
- DHL se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie DHL.
- Afleweringswa
- Vragvliegtuig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal