Dong Hoi

Dong Hoi (in Viëtnamees: Đồng Hới) is 'n stad in die Viëtnam, met sowat 104 000 inwoners (2006) en hoofstad van die provinsie Quang Binh. Die stadsgebied strek oor 'n oppervlakte van 156 km². Dong Hoi Stad is naby die Nhat Le-rivierdelta geleë. Die stadskern is aan die oewer van die Nhat Le-rivier geleë, 1 km van die Suid-Chinese See en 500 km suid van Hanoi. Dong Hoi-lughawe is ses kilometer noord van Dong Hoi geleë. Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park is 50 kilometer noord van Dong Hoi geleë.

Dong Hoi


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Viëtnam Viëtnam
 Administratiewe gewesQuang Binh
 Koördinate17°53′N 106°03′O / 17.883°N 106.050°O / 17.883; 106.050 106°03′O / 17.883°N 106.050°O / 17.883; 106.050
 Stigting1835
 Oppervlakte: 
 - Totaal154,55 vk km
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)112 086
 - Bevolkingsdigtheid727/vk km
 Etniese groepe: 
 - Kinh100%
 TydsoneSAST / UTC +7
 - SomertydGeen
 KlimaatTropiese klimaat
Dong Hoi-Lughawe
Dong Hoi