Eau Claire

Eau Claire is 'n stad in Wisconsin, Verenigde State, aan die Chippewarivier. Dit is 'n universiteitstad en 'n belangrike mark vir landbouprodukte met 'n verskeidenheid nywerhede. Die stad het 65 883 inwoners (2010).

Eau Claire

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Wisconsin
 CountyEau Claire, Chippewa
 Koördinate44°49′N 91°30′W / 44.817°N 91.500°W / 44.817; -91.500
 Oppervlakte: 
 - Totaal83,8 vk km
 Hoogte bo seevlak240 m
 Bevolking: 
 - Totaal (Stad en county 2010)65 883
 - Bevolkingsdigtheid786,2/vk km
 - Metropolitaanse gebied161 151
 TydsoneCST (UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
 Klimaat 
 - TipeKontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur6 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie-9,5 / 22 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae800 mm
 StadsbestuurderDale Peters
 Amptelike Webwerfeauclairewi.gov
Emery Street Bungalow District
Die Sarge Boyd Bandshell in Owen Park is gelys op die Nasionale Register van Historiese Plekke.