Erwin Huber

Duitse politikus
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

Erwin Huber (* 26 Julie 1946 in Reisbach) is 'n Duitse politikus van die Christelike Sosiale Unie (CSU), die Christen-Demokratiese Unie se bondgenoot in die staat Beiere.

Erwin Huber
Erwin Huber
Erwin Huber in 2012

Leier van die CSU
Ampstermyn
29 September 2007 – 25 Oktober 2008
Voorafgegaan deurEdmund Stoiber
Opgevolg deurHorst Seehofer

Minister van Ekonomie en Vervoer van Beiere
Ampstermyn
29 November 2005 – 15 Oktober 2007
Voorafgegaan deurOtto Wiesheu
Opgevolg deurEmilia Müller

Minister van Finansies van Beiere
Ampstermyn
16 Oktober 2007 – 30 Oktober 2008
Voorafgegaan deurKurt Faltlhauser
Opgevolg deurGeorg Fahrenschon
Ampstermyn
15 November 1995 – 6 Oktober 1998
Voorafgegaan deurGeorg von Waldenfels
Opgevolg deurKurt Faltlhauser

Persoonlike besonderhede
Gebore26 Julie 1946 (1946-07-26) (77 jaar oud)
Riesbach, Beiere
Politieke partyCSU
Eggenoot/-noteHelma Huber
Kind(ers)2
Alma materUniversiteit van München
ReligieRooms-Katolieke Kerk
Erwin Huber in 2007

Hy was van 2005 tot 2007 in die Beierse staatsministerie werksaam vir die departemente van ekonomie, infrastruktuur, verkeer en tegnologie.

In Oktober 2007 het die ministerpresident Günther Beckstein (die opvolger van Edmund Stoiber) hom tot die Beierse Staatsminister vir Finansies bevorder. Op 29 September 2007 is hy as CSU-voorsitter (partyvoorsitter) verkies.