Eskom Sentrum
Die Eskom Sentrum is 'n wolkekrabber in die sentrale sakegebied van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in 1955 gebou en het 'n hoogte van 61 meter. Die gebou was die hoofkwartier van Eskom vanaf 1958 tot die maatskappy in die middel van die 1980's na Megawattpark, noord van Sandton, verhuis het.
Die gebou was die hoogste gebou in Johannesburg toe dit in 1955 voltooi is. Dit is so hoog in vergelyking met ander geboue in Johannesburg dat dit die enigste een was wat uit die veld, die area wat nou as Kensington B bekend staan, gesien kon word.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris