Europa-eiland

Europa-eiland is 'n laagliggende eiland in die Mosambiekkanaal van Suider-Afrika.

Europa-eiland
Inheemse naam: Île Europa
Nasa-Satellietbeeld van Europa-eiland
Nasa-Satellietbeeld van Europa-eiland
Geografie

LiggingMosambiekkanaal, Indiese Oseaan
Koördinate22°22′6″S 40°21′48″O / 22.36833°S 40.36333°O / -22.36833; 40.36333 40°21′48″O / 22.36833°S 40.36333°O / -22.36833; 40.36333

Oppervlakte28 vk km

 7 m

Administrasie
Vlag van Frankryk Frankryk
Oorsese gebiedeVlag van Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede

HoofstadLa Possession (histories)
Grootste stadLa Possession (histories) (0)

Demografie
Bevolking12

Die eiland se afmetings is:

  • oppervlakte: 28 km²
  • diameter: 6 km
  • maksimum hoogte bo seevlak: 7 m
  • kuslyn: 22,2 km

Die eiland behoort aan Frankryk maar Madagaskar betwis die eienaarskap. Daar is baie voëls wat hier broei.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.